Chronological review of South African guidelines for residential average annual water demand with property size as independent variable

Riglyne vir die beraming van residensiele gemiddelde jaarlikse waterverbruik (GJV) met erfgrootte asonafhanklike veranderlike is sedert 1960 in Suid-Afrika deur siviele ingenieurs gebruik. Die meesonlangse publikasie het in 2008 die lig gesien. Die GJV vorm die basis van verskeie berekenings watuitgevoer word tydens die ontwerp en ontleding van watertoevoerstelsels. Oor die jare het tegnologieverbeter, wetenskaplike vooruitgang is gemaak en waterverbruik het verander, met die gevolg datriglyne vir GJV dienooreenkomstig verbeter en aangepas is. Eerstens is sodanige verandering tedanke aan verbetering – groter datastelle kan aan die hand van moderne rekenaartegnologie geredelikstatisties ontleed word. Tweedens kan die aanpassings toegeskryf word aan wetenskaplike vooruitgangaangaande die meting, modellering en ontleding van waterverbruik. Boonop verander waterverbruikmet tyd. Hierdie navorsingstuk voorsien die eerste gedokumenteerde oorsig van die chronologieseontwikkeling van GJV riglyne in Suid-Afrika. Daar word opgemerk dat slegs twee riglyne vir relatieflang periodes toegepas was. In beide gevalle het ’n gekoordineerde opvoedings- en bemarkingsaksiedie latere toepassing van die riglyn bevorder – werk wat andersins sou afsteek by ander publikasiesuit ’n suiwer navorsingsoogpunt. Die waarde van ’n riglynstruktuur (GJV teenoor erfarea in hierdiegeval) wat onveranderd bly kom ook na vore.

[1]  M. Viljoen,et al.  Projketering van waterbehoeftes in stedelike gebiede (Deel 2): 'n ex post analise van die akkuraatheid van verskillende projeksiemetodes , 1995 .

[2]  J. V. Zyl,et al.  Potential application of end-use demand modelling in South Africa : technical paper , 2003 .

[3]  He Jacobs,et al.  Structure and data requirements of an end-use model for residential water demand and return flow , 2004 .

[4]  Charles W. Howe,et al.  The impact of price on residential water demand and its relation to system design and price structure , 1967 .

[5]  M. Viljoen,et al.  Projektering van waterbehoeftes in stedelike gebiede (Deel 1): metodologiese oorsig , 1995 .

[7]  K. Edwards,et al.  A Methodology for Surveying Domestic Water Consumption , 1995 .

[8]  H. Jacobs,et al.  Estimating residential water demand in southern Africa : technical paper , 2004 .

[9]  D. D. Baumann,et al.  Urban Water Demand Management and Planning , 1997 .

[10]  J. Vorster,et al.  A strategy and master plan for water supply, storage and distribution in the East Rand region : technical paper , 1995 .

[11]  Kerry A. Fair,et al.  Analysis of water savings: a case study during the 2004/05 water restrictions in Cape Town , 2007 .

[12]  P. J. de Moel,et al.  Drinking Water: Principles and Practices , 2006 .

[13]  J. V. Zyl,et al.  Effect of stand size and income on residential water demand , 2006 .

[14]  H. Jacobs,et al.  Application of a residential end-use model for estimating cold and hot water demand, wastewater flow and salinity , 2004 .