Enhancing success in South Africa's higher education : measuring student engagement

Improving student success and throughput rates are key challenges facing South African higher education. International research shows that a focus on student engagement can help to enhance student learning and other desired outcomes as well as the efficiency and effectiveness of higher education systems. This article documents the psychometric properties of the South African Survey of Student Engagement (SASSE), providing a sound basis on which to promote large-scale studies of student engagement-related interventions. Using this contextualised measure will allow South African institutions to engage in national and international benchmarking with countries such as the USA, Canada and Australia. Die suksesverbetering in die Suid-Afrikaanse hoeronderwys : die meting van studentebetrokkenheid Die verbetering van sukses en deurvloeikoerse is een van die sleuteluitdagings wat Suid-Afrikaanse hoeronderwys in die gesig staar. Internasionale navorsing toon dat studentebetrokkenheid 'n kragtige instrument kan wees om sukses en die effektiwiteit en doeltreffendheid van die hoeronderwysstelsel te verbeter. Die psigometriese eienskappe van die Suid-Afrikaanse Opname vir Studentebetrokkenheid (SAOSB) word bespreek en daar word geargumenteer dat die eienskappe 'n goeie basis lewer vir die studie van studentebetrokkenheid. Die gebruik van 'n gekontekstualiseerde instrument sal Suid-Afrikaanse instellings in staat stel om nasionale afsnypunte te ontwikkel wat internasionaal vergelyk kan word met die VSA, Kanada en Australie.