Participation in decision making

The aim of the present study was to determine the extent to which employees would like to participate in decision making concerning various organisational issues, especially those concerning: the work itself, working conditions, human resources issues, and corporate policy and planning. The sample consisted of 146 participants, including managers, middle managers, and junior officials from a South African development corporation. A questionnaire to measure employees' desire to participate in decision making was specially constructed for this investigation. It has found that employees with higher academic qualifications were more desirous to participate in decision-making at all levels than employees with lower academic qualifications. This was also true for employees in higher job grades than in lower job grades. Men were more desirous to participate in decision making than women. The implications of the findings are discussed. Opsomming Die doel van die huidige studie was om vas te stel in watter mate werknemers sal wil deelneem aan die besluit- nameproses van organisasies, veral rakende die volgende sake: die werk self, werksomstandighede, menslike hulpbronaangeleenthede en korporatiewe beleid en beplanning. Die steekproef het uit 146 deelnemers, insluitende bestuurders, middelvlakbestuurders en junior amptenare van'n Suid Afrikaanse ontwikkelingskorporasie, bestaan. nVraelys wat die begeerte van werknemers meet om aan die besluitnameproses deel te neem, is spesiaal vir die doel van hierdie ondersoek, ontwerp. Dit is bevind dat werknemers met hoer akademiese kwalifikasies meer begerig is om aan die besluitnameproses op alle vlakke deel te neem as werknemers met laer akademiese kwalifikasies. Dit was ook waar vir werknemers in hoervlakposte vergeleke met werknemers in laervlakposte. Mans was ook meer begerig om aan die besluitnameproses deel te neem as vroue. Die implikasies van die studie word bespreek.